Ref: BP114
Area: Ventersdorp
Price: P.O.R VAT excl
Size: 2483ha

Description: This is a complete farming unit that rarely hits the market. There are 21 pivot points, 317ha. It can be expanded to 550ha. Clay content is between 20% – 25%. Water rights are 1.2 million m3. Approximately 230ha cultivated grazing, Smuts finger and Eragrostis. 1400ha is game fenced with a lodge and is divided into camps for cattle. There are 300 cows on Smuts finger and Love grass cultivated grazing. Neat house, slaughtering room and cooling room. There is an office complex with workshop and open sheds for implements. If you are interested, please contact me for an appointment.

Verw: BP114
Area: Ventersdorp
Prys: P.O.A BTW uit
Grootte: 2483ha

Beskrywing: Hierdie is ‘n besonders volledige boerdery eenheid wat selde te koop aangebied word. Die besproeiing bestaan uit 21 spilpunte wat 317ha beslaan. Dit kan uitgebrei word tot ‘n totaal van 550ha. Die klei inhoud van die grond wissel tussen 20% – 25%. Die huidige waterregte is 1.2 miljoen m3. Hier is min of meer 230ha aangeplante Smutsvinger en Eragrostis. 1400ha van die plaas is wildwerend toegespan met ‘n lodge en is verder verdeel in kampe waar met bees geboer kan word. Hier word met 300 koeie geboer op Smutsvinger en Eragrostis aangeplante weiding. Netjiese woonhuis, slagkamer en koelkamer. Dit is nie ‘n oorgekapitaliseerde plaas nie. Hier is net die nodige verbeterings wat insluit kantoorkompleks met werkswinkel en oop store vir implemente. Voornemende kopers kan my kontak vir ‘n tafel waardasie en om ‘n besoek aan die plaas te reël.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.