About Farm Expert Properties

Farm Expert Properties bestaan sedert 2009. Ons beskik oor verskeie tak kantore in Lichtenburg, Wolmaransstad, Bethlehem en Groblershoop.

Plase het al verhandel in die Noord-Wes, Vrystaat, Noord-Kaap en Oos-Kaap. Ons roem daarop dat ons eerlike besigheid doen. Ons kan verkopers bystaan om velings te hou of met tenders, indien u dit sou verkies.

Ons maak gebruik van ons eie verbruikers vriendelike webwerf www.farmexpert.co.za. Hiermee saam gebruik ons ook Property24, Media24, Landbouweekblad en streekskoerante vir bemarking. Voornemende kopers kan van ons kennis gebruik maak om ‘n markverwante waardasie te doen op die eiendom.

Ons hoogs bekwame, eerlik en opregte span staan altyd gereed om u as koper en verkoper te diens met die beste inligting tot ons beskikking.

U tevredenheid is ons getuigskrif. Voornemende verkopers en kopers van bees/skaap/saai/hoender/wild en besproeiingsplase kan op ons etiese waardes vertrou en ons vandag nog skakel om u by te staan.

Read more

Featured Properties

Click on any of the properties below to see more details...

alternative text

Property Ref : WP156

alternative text

Property Ref : P297

alternative text

Property Ref : KS83

alternative text

Property Ref : P685